
Wat ruk so? Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor? Wat ruk so? Is dit tant Tok in die hoender hok? Wat ruk so? Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam? Wat ruk so? Is dit oom Jan wat wil slange va-a-ang? Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof So, staan maar terug, pasop Ek like dit net as hy drop (drop) (Dropit soos 'n disprin) (Dropit soos 'n disprin) Al die girls van jou wil bad Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Al die girls van jou wil kam As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Wat ruk so? Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank? Wat ruk so? Is dit Gys in die agter huis? Wat ruk so? Is dit De Waal in die beeskraal, of Doep op die voorstoep? Wat ruk so? Is dit ou Daan in sy karavaan? Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof So, staan maar terug, pasop Ek like dit net as hy drop (drop) (Dropit soos 'n disprin) (Dropit soos 'n disprin) (Dropit soos 'n disprin) Al die girls van jou wil bad Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Al die girls van jou wil kam As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin (Wat ruk so?) (Wat ruk so?) (Wat ruk so?) (Wat ruk so?) (Dropit soos 'n disprin) Al die girls van jou wil bad Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Al die girls van jou wil kam As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit En moenie-moenie kom hanna-hanna nie Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Jy dropit soos 'n disprin Wat ruk so?
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Snotkop
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

