
Vat hom soos n vrydag N vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries Worries van jou rug af rol Verewig vrydag Vrydag maak die lekker in my los En skink daai fochies Daai fochies gee minder om Chop en dop, kom sit terug Chill n bietjie stap stadig Sit n, sit n, sit n, sit n, chopie op die vuur en… Raak vur my rustig Raak vir my rustig, hey Jy loop hier rond of dit jou plaas is Nee dis te veel vir my Jy maak of jy sommer die baas is Nee chill n bietjie uit (chill uit) Jy rol hier rond as if jy altyd laat is Nee raak n bietjie lui Geld jaag is laas jaar Raak rustig vir my As jy my sien eks altyd rustig Ja eks so rustig jy sal dink dis amper chrismas Sit jou sonbrille op En vat n breuk in jou kop En hou kermis Vat hom soos n vrydag Vrydag maak die lekker in my los En laat daai worries Worries van jou rug af rol Verewig vrydag Vrydag maak die lekker in my los En skink daai fochies Daai fochies en gee minder om Chop en dop, kom sit terug Chill n bietjie, stap stadig Maak jou, maak jou, maak jou,… Bra n bietjie los en Raak vir my rustig Raak vir my rustig Jy werk ook net asof die geld skaars is Nee dis nie nodig nie Jy trap die petrol asof jy kwaad is Nee trap n bietjie briek Jou suit en tie lyk bietjie ongemaklik Ne maak dit los asb (maak los) Raad jaag is laas jaar Ek skryf vir jou n brief Aa ek jou sien is jy altyd jaastig Jys so haastig jy maak my ongemaklik So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop En Raak rustig Vat hom soos n vrydag Vrydag maak die lekker in my los En laat daai worries Worries van jou rug af rol Verewig vrydag Vrydag maak die lekker in my los En skink daai fochies Daai fochies en gee minder om Chop en dop, kom sit terug Chill n bietjie, stap stadig Gooi jou, gooi jou, gooi jou,… Klippie op die ys en Raak vir my rustig Rustig… Raak vir my rustig Rustig… Raak vir my rustig
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Snotkop
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

