
Dis 10 jaar nou, en ek onthou Die laaste keer, die laaste keer toe jy… My nie wou raaksien Soos elke keer tevore As jy wou… jou hart aan my gee Sou jy leer daar was soveel meer as net, soene en karre Maar dis nou te laat Ek onthou nog skooljare Die binnesenter die beauty queens baby, Maar jy’t my verloor in die skare Want die meisie met vaal ponie tails en n bril was verlore vir jare Deur al my skooljare En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare En hiers ek nou, 10 jaar later Hier staan ek weer, staan voor die deur van ons, skool se reunie Voel skielik weer verlore Soek deur die saal, soek jou en my drome Skielik vang my oe my droom, daai man Maar langs hom staan sy vrou, sy vrou So dis nou te laat… Ek onthou nog skooljare Die binnesenter die beauty queens baby, Maar jy’t my verloor in die skare Want die meisie met vaal ponie tails en n bril was verlore vir jare Deur al my skooljare En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare Verlore vir jare Deur al my skooljare En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare Verlore vir jare Onthou nog skooljare
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Lianie May
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


