
Ek kan onthou hoe jy by my pas Ek kan onthou hoe perfek dit was Maar ek soek na jou En my hart voel rou Ek’s goed genoeg as dit vir jou pas Maar skuins ná twaalf word ek net 'n las En dit maak my so seer Wanneer sal ek ooit leer Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens Kyk en probeer alles reg te wens As ek weet dis te laat Hoe volg ek my eie raad Want ek’s nou gebreek Alles net oor jou Voel jou mes in my steek Het jy geen berou Eendag sien ek jou weer Voel jy ook nou die seer Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas Was ek te koud vir jou harde lyf Was ek net moeg dat jy my so rondskuif Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam Want jy het nou jou kans laat verbygaan Want jy soen my nie meer nie Soen my nie meer nie En ek mis hoe dit was Mis hoe dit was En jy maak met my hart soos klei Dis die skoen wat jou pas
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Lianie May
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


