
Vir jou my Volla klaar verkoop 'n duisend myle ver geloop Het my hare rooi gekleur Wil al my buie beheer Vir jou die hoogste berg geklim Kruger miljoene vir jou vind Het die diepste see geswem Wild vreemde lande verken Koor: Ooo — wat wat wat! Wat ek nie sal doen om jou te kry nie Jou vra om langer te bly nie Jou vra om nooit te ry nie Ooo — bel bel bel! Bel dat jy my nie vergeet nie Aan my behoort sal jy nie weet nie Dat jy myne is moet jy nie keer nie Ek sal koffie vir jou maak Dis 'n uitgemaakte saak EK sal briefies vir jou skryf Jou met sms’e dreig Ek sal my rooiwyn met jou deel En wag dat jy my hart moet steel Ek sal rugby saam' jou kyk Ooh ja, agter jou rug inkruip Koor Ek sal nagte wakker lê Oor alles wat ek nog wil sê Wil jou onder maanlig soen Weet jy wat jy aan my doen? Wat wat wat! Wat ek nie sal doen om jou te kry nie! Jou vra om langer te bly nie Jou vra om nooit te ry nie Ooo — bel bel bel! Bel dat jy my nie vergeet nie Aan my behoort sal jy nie weet nie Dat jy myne is moet jy nie keer nie Bel bel bel!
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Lianie May
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


