
Ons het goed begin Ek wil net by voorbaat Dit duidelik maak Dat ek het nie 'n punt het nie Lief vir my mense Probeer om nie te haat nie Nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie Vir eeue en eeue Het ons in die donker rondgekak Elektrisiteit herontdek En nou sit hulle die ligte af Staar in my foon in Word verlief op onsself Ons almal soek die antwoord Maar het jy jouself gevra Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar? Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak? Het ons van 'n ander planeet af gekom? Is ons eintlik vertraag? Want dit voel so O, my jirre, dit voel so! Ons almal gaan soms 'n bietjie agteruit Soms gebeur alles op dieselfde tyd Soms poes die lewe jou oor die kop En soms los hy jou heeltemal uit Soms voel ek veiliger met die weermag op straat Soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson In die braaikamer Ek is lief vir my lot Soms poes die lewe jou oor die kop Ons is die siekte Ons is die virus Ons is die skape Ons is die krisis Ons is die heelal se gedagtes Ons is vlietend Ons is die siekte Ons is die virus
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Fokofpolisiekar
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


