
Die foto teen my muur is nog daar daar waar jy hom laas gehang het Teen die muur en teen my hart Herinneringe klou aan my, aan en aan totdat ek nie meer kan gaan nie Ek kan dit nie verstaan nie, ek moet bly Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer Die woorde in my kop kan ek nie keer Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak Vir almal wys ek het 'n fout gemaak Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry Terug by my Daar’s silhouette teen my muur van elke oomblik Elke uur wat ons gedans het deur die nag Die datums eggo in my kop, die dae het so lank geword Vandat jy weg is, ek het gemaak of alles reg is hier by my Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer Die woorde in my kop kan ek nie keer Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak Vir almal wys ek het 'n fout gemaak Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry Terug by my Tyd laat my nou terug verlang my hart is seer dit raak nou lank Die Hemel weet hoe ek verlang na jou Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak Vir almal wys ek het 'n fout gemaak Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry Terug by my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


