
In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se spieël So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose … Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat’s jou naam In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my spieël So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose … Die beelde verander soos die jare verbygaan Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien Spieëltjie, spieëltjie sê vir my… Sal ek by jou my antwoord kry Uit sprokiesland uit sprokiesland
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bobby Van Jaarsveld
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


