
Ja eks lus vir ‘n biertjie en ‘n Sondag plesiertjie Om te chill isi duur nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie Moenie trane kom trek nie, kom ons vat nog ‘n knertsie Nie lus om môre te werk nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie In die swembad gaan ons tand vat, bel ma jou baas want môre is ons babelas Ek’s beslis nie, nog nie kus nie Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) Dis salig op ‘n Sondag, dit maak my opgewonde Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie Moerig op ‘n Maandag, dan staan ons weer op aandag Maar dis nie vandag se worries nie Jy sien is Sondag hierdie, nee wat kom sit nog ‘n bietjie Ons praat’i besigheid hie nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie Ek voel die dop my kielie, jy sien die drank’s verniet hier Môre lê nog ‘n entjie ja moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie Om die vuurtjie bosveld tv Bel ma jou baas Want môre is ons Jy’s beslis nie nog nie tipsy Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) Dis salig op ‘n Sondag, dit maak my opgewonde Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie Moerig op ‘n Maandag, dan staan ons weer op aandag Maar dis nie vandag se worries nie Jy sien op Sondag gaan ek defnitief die boek wil lees nie Nee ek like om te ontspan so jy hoef nie so te wees nie Ek like baie ys as jy my dubbels gooi, ek raak opgewonde as jy die buure nooi Want ons gaan looi en bietjie brannas suip Klink vir my mooi waarheen loop die tyd Maandag bel die baas ma ons het wingerd griep Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie) (Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Snotkop
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

