
So as dit lyk soos vakansie En dit ryk soos vakansie En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE En as dit klink soos vakansie En dit blink soos vakansie En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE Die jol is dik in Desember Dik in Desember Al die boude lyk soos prente, parmantige presente Kyk hoe pronk al die vente Brandewyn trek nou rente Jol is dik in Desember (Dik in Desember) Kom stamp dit los Jy en jou bende Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ek voel 'n veer Ek het my sente Die jol is dik in Desember, Desember is dik Kom stamp dit los Jy en jou bende Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ek voel 'n veer Ek het my sente Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber’s aan Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Girls in die karavan, hul maak my tent op slaan Is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar Ooh weh ooh Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Ooh weh ooh Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar So as dit lyk soos vakansie En dit ruik soos vakansie En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE En as dit klink soos vakansie En dit blink soos vakansie En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE Die jol is dik in Desember Dik in Desember Ek het drank in my Venter Vanaand raak ons flenters Ons is vol goeie wenke Partyjie presidente Dik in Desember (dik in Desember) Kom stamp dit los Jy en jou bende Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ek voel 'n veer Ek het my sente Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber’s aan Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Girls in die karavaan, hul maak my tent op slaan Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar Ooh weh ooh Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Ooh weh ooh Is lis vir morsig raak tot dat jou ma verjaar Ooh weh ooh Ons gaan vakansie hou tot dat jou sister trou Ooh weh ooh Ons gaan parmantig raak tot dat die vensters kraak Ooh weh ooh Ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink Ooh weh ooh Ja ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Snotkop
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

