
Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag Dis die manne se stories, oor die dag se jag Dis die knette van die hout, wat die flamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister, môre is nog 'n dag Saam sal ons huil en saam sal ons lag Bring die bokskitaar want 'n man moet sing Ja 'n man moet sing Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Onder die bosveld maan Brand die hardekole saam Dis die groen Mopane, dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit Luister almal saam, na die vuur wat praat Na die vuur wat praat Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Onder die bosveld maan Brand die hardekole saam Manne dis 'n voorreg Om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg Om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Onder die bosveld maan Brand die hardekole saam Onder die bosveld maan Daar praat die hardekole saam
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Ricus Nel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




