
As ek heeldag teer pad ry En my bakkie in die stad moet bly Wil ek die grond pad slaan As die stad my in wil sluk Is dit tyd om my reg te ruk Dan maak ‘n man mos ‘n plan, ja ‘n man maak ‘n plan Het jy ook nou genoeg gehad van die 8 tot 5 my maat Wil jy ook grond pad slaan As die reels jou siel op vreet Laat ons al die mure breek Dan maak ‘n man mos ‘n plan, ja ‘n man maak ‘n plan Trek vir jou kort broek aan Knak vir jou ‘n biertjie man Steek die bosveld TV aan Dis mos nou die lewe man almal in my lapa saam Met die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Want ‘n man maak ‘n plan, hierdie man maak ‘n plan Hier is jy die baas van die plaas, hier kan jy mos klip hard raas So sit die draadloos aan Want dit maak nie saak hoe oud jy is, vir ‘n vuurtjie is jy altyd lus So ‘n man maak ‘n plan Trek vir jou kort broek aan Knak vir jou ‘n biertjie man Steek die bosveld TV aan Dis mos nou die lewe man almal in my lapa saam Met die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Want ‘n man maak ‘n plan, hierdie man maak ‘n plan Trek vir jou kort broek aan Knak vir jou ‘n biertjie man Steek die bosveld TV aan Dis mos nou die lewe man almal in my lapa saam Met die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Steek die bosveld TV aan Want ‘n man maak ‘n plan, hierdie man maak ‘n plan
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Ricus Nel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891




