
Ek sit stoksiel alleen in die kruine van die reen, en ek wonder oor die woede van die stille seun, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen? Dit word 15 jaar einde julie maand en soebat tot my diepste vir my eerste kaans, meneer sal dit dalk later n bietjie vrede reen? Mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie brood, sal jy ook n bietji dink aan my? Boetie staan al bakhand langs die haw muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my? Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, ook n bietjie dink aan my? Ag toe se my meneer wanneer die freedom kom, en of ek ook genoeg is vir n deel van Hom en meneer, jy sien dis hierdie pyn, dit maak my bitter seer. Ek bid hard in die oggend vir die een wat wag en ek lees selfs my groot boek in die donker nag, sal jy ook n bietjie dink aan my Mamma het gaan skrywe op n brief die noot, terwyl papa gaan skarrel vir bietjie brood, sal jy ook n bietjie dink aan my? Boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my? Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, sal jy, ook n bietjie dink aan my? Lewe leef jy kronkel in jou rykdom en roem. Jou oester en kreef, en ek koue en ek koue tot die kern van my been, maar ek glo vas dat God my ook sal seen Sal jy ook in jou donker nag, in jou warm bed, ook n bietjie dink aan my? Sal jy ook in jou donkernag, in jou Stellenbosch, sal jy, ook n bietjie dink aan my? My Boetie staan al bakhand langs die hawe muur want die keiseren en sy pelle stuur die bulle suur, sal jy ook n bietjie dink aan my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Refentse
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
