
Ek wonder oor grense en oorlog oor geld bogelyk Ek sukkel met mense wat steel in die naam van geloof Ek wonder hoe silwer en goud jou waarde bepaal Ek glo in liefde en ek glo in jou en my Ek glo in die Geluk is ‘n gawe wat geld jou kan gee Ek wonder oor werke, en base met asems wat stink Ek weet nie of mense besef, ons tyd is verby Ek glo in liefde n ek glo in jou en my Ek glo in die lwe, soos n stappie by die see Ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee Ek glo in die berge en dat God sy grond die water sal gee Ek glo in liefde en ek glo in jou en my Ek wonder wat wandel in harte van rykdom en roem Is die lewe jou huis en jou kar of n vrou om te soen Voel jy die lewe is swaar. Jy is hier om te betaal Ek glo in liefde en ek glo in jou en my Ek glo in die lewe, soos n stappie by die see Ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee Ek glo in die berge en dat God sy grond die water sal gee Ek glo in liefde en ek glo in jou en my Ek glo in die lewe, soos n stappie by die see Ek glo in vriende wat my oornooi vir n koppie tee Ek glo in die berge en dat God sy grond die water sal gee Ek glo in liefde en ek glo in jou en my Ek glo in liefde en ek glo in jou en my Ek glo in liefde en ek glo in jou en my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Refentse
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
