
Wil jy gaan wegkruip in die donker Dit is nag en niemand sal ons vang Gesteelde vrugte is mos lekker Waar kom jy vandaan In die donker sien jy niks nie Kruip jy weg of staan ek reg voor jou Wil jy speel of is jy bang Die donker gaan ons vang Sit die lig aan — ek voel jy maak my knieë lam Sit die lig aan — kom soen my oppie wang Sit die lig aan — want gogga maak vir baba bang Ek gaan jou vang — sommer want ek kan Sit die lig aan — ek voel jy maak my knieë lam Sit die lig aan — kom soen my oppie wang Sit die lig aan — want gogga maak vir baba bang Ek gaan jou vang — sommer want ek kan Jy steel my hart hier in die donker Sit die lig aan en kom steel hom weer As jy net vra sal ek jou gee Wat jou hart begeer As ek in jou oë kyk dan Raak my hele lewe deurmekaar In die donker voel ek beter Hoop ek kry jou daar Sal jy sal jy by my bly Jy hoort hier aan my sy Sien jy ons liefde gloei Jy’s my lig in die donker
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Nicholis Louw
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


