
Generaal Generaal ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal hier kom die man van staal Generaal Sy kon my gedagtes lees 'n Storie van 'n oorlog wat vandag begin Nooit’sal ek daai dag vergeet Het dadelik geweet Ons gaan mekaar mos opvreet Dis Finaal, dis finaal GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY’S FENOMINAAL GENERAAL Sy het my gesalueer Ek kon myself nie keer My hart is beseer Haar pa se geweer is oorgelaai en ek sou nooit kon raai dit sou gebeur nie Bomme ontplof hier binne my en sy het haar fisier op my Ek waai 'n wit vlag ek gee oor Generaal ek het my hart verloor
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Nicholis Louw
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


