
Jy’s my liefde My hart se diepte Alles was so lekker saam met jou Somersaande Wintersnagte Alles was so lekker saam met jou Is dit nog baie seer as jy dink aan my Is dit nog baie seer of is als reg Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou Is dit nog baie seer as jy dink aan my Is dit nog baie seer of is als reg Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou Waar is jy nou Wat maak jy nou Alles was so lekker saam met jou Jy’s my eerste Lees jou briewe Alles was so lekker saam met jou Waar het ons die pad verloor Waar het ons verdwaal Ek voel vanaand so eensaam sonder jou Dis seer as ek dink aan jou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Nicholis Louw
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



