
Daar’s 'n plek vir jou en my Daar’s 'n tyd vir ons twee saam En ek weet jy is altyd daar Ons kan saam na die sterre kyk En ons kan ons lewens deel Want ek weet jy is altyd daar Ek wil jou vir altyd by my hou Ek wil jou ek wil jou om my vou Ek wil weet hoe dit voel om 'n deel van jou te wees Kom saam met my dan is ons vry Jy’s die pad wat deur my loop Jy’s die lig wat in my skyn En ek sien ek sien jou in my drome Kom ons dans die tyd verby Skryf 'n lied wat vir ewig speel Want ek weet jy is altyd daar Ek sien jou glimlag en jou oë En ek raak aan jou My hart en siel is in jou hande Kom kry my nou
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Nicholis Louw
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



