
Die golwe weet waar breek die branders — Hulle dink hulle’s vry Die wolke wentel in die hemel maar Op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand Maar dis koel na die lang nag En ons groet die dag Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand Daar is witgekalkte huise En ou Tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed Wat vroeg visse terg My pa sê «my kind, ons moet swart mossels vind» Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind Ja dis koel na die lang nag En ons groet die dag Refrein
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Laurika Rauch
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

