
Ek het 'n huisie by die see, dis nag Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan Teenaan die rots waarop my huisie staan Met al die oseaan se woeste krag Ek hoor die winde huil, 'n kreun, 'n klag Soos van verlore siele in hul nood Al dwalend, klagend, wat in graf en dood Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar die storm daar buite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar die storm daar buite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Laurika Rauch
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

