Raak 'n Bietjie Fucked

Raak 'n Bietjie Fucked

Hierdie jaar was 'n harde een
Moes oor begin vanaf kindsbeen
En ek is moeg om in die ry te wag
Die aarde draai al biljoene kere
En almal gaan nog steeds tekere
Die samelewing is eintlik net 'n las
Ek sal eerder weg wil breek
En van al hierdie kak vergeet
So ek rol solank klippe uit die pad
Ek wil na die kus verdwyn
Met 'n hele kis vol branewyn
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
As ons uit hierdie plek kan kom
Wag daar vir ons 'n tweede son
Maar hierdie vier mure druk my vas
Mensdom wanneer gaan jy ooit leer
Ons almal word gehipnotiseer
Met lewens uitgestal op 'n rak
On sal maar 'n brug moet bou
Sterk genoeg om ons te hou
Dit wat jy wil hê sal jy moet vat
Maar ek gaan na die kus verdwyn
Met 'n hele kis vol branewyn
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked
Buddy kom ons raak 'n bietjie fucked

Песен-НИКИ

Загрузка...

Другие песни Kontras

Все песни →

Похожие песни