
Ek is moeg tot in die siel Hierdie jaar het my verniel Miskien is die volgende een beter My voorneme is n skoner gewete Ek sukkel nogsteeds om te slaap En ontslae te raak van my selfhaat Die peilings dui dat ons almal siek is Alles in die lewe is siklus Om en om en om en om Weer en weer en weer en weer Stadig oor die klippertjies Voordat jy die ritme breek Om en om en om en om Weer en weer en weer en weer Nee O nee my dolla nee Daar moet iets beters wees? Dit voel soms of ek wil breek Maar ek weet ek moet dit wegsteek Miskien voel ek more bietjie beter Asseblief iemand gee vir my rede En as ek alles môre op sou gee Sou jy nogsteeds alles met my deel Ons dink ons hardloop weg van ons verlede Maar ons almal hardloop sonder rede Om en om en om en om Weer en weer en weer en weer Stadig oor die klippertjies Voordat jy die ritme breek Om en om en om en om Weer en weer en weer en weer Nee O nee my dolla nee Daar moet iets beters wees?
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Kontras
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
