
Gistraand toe ek ga' slaap, toe kry ek 'n hongerlus Toe eet ek 'n stukkie droë wors, en 'n bord vol ingelegde vis En 'n twee blikkies bier, appelkose en beskuit Toe ga' lê ek wee' en drome droom, so uit die bose uit Ek droom da' speel 'n Hopetown plaat, op die stoof uit my kombuis En ek dans in my pajamas, met 'n pragtige volstruis Ons dans die foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha Met die Bossa Nova, dan raak ons deurme’ka' En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters Met die tiekie-draai het ons la’t waai, dit sal ek jou verseker Sy sê sy’s met vakansie, sy’s dol oor dans en fliek En op Oudshoorn het sy 'n haarsalon, met die naam «Bootý Boetiek» En al wil ek nie da' kom kuier nie, dan ontmoet ek die hele gesin En die beste orkes in die hele Suid-Wes, speel op die Holiday Inn Ons dans die foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha Met die Bossa Nova, dan raak ons deurme’ka' En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters Met die tiekie-draai het ons la’t waai, dit sal ek jou verseker En ek vat ha' om ha' nekkie 'n nek is nes 'n nekkie Sy sê «moenie-moenie», ek soen ha' op ha' bekkie Ek vat ha' aan ha' vlerkie, dit wil nie werk nie Sy gee vir my 'n skop, wil jy vry ou pop, hey! Toe dans ons op die tafel Ja, die party word nog rowwer Ma' vanoggend toe ek wakker skrik Dans ek met 'n verestoffer Ons dans die foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha Met die Bossa Nova, dan raak ons deurme’ka' En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters Met die tiekie-draai het ons la’t waai, dit sal ek jou verseker Ons dans die foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha Met die Bossa Nova, dan raak ons deurme’ka' En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters Met die tiekie-draai het ons la’t waai, dit sal ek jou verseker …
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни David Kramer
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


