
Montagu-u-u-u-u-u-u… ek drink jou muskadel Ek sit hier op my rusbank, my voete op ‘n springbokvel Die Klein Karoo … Of ‘n Kannaland Die son steek die Langeberge aan die brand Sê vir my nou wi is u ‘n Hofmeyer van Montagu Getroud met van Deventer van Barrydale Ek ken jou pa se tante op Bonnievale Ja, sy was Le Grange van Ladysmith Rossouw is sy getroud, ja nou verstaan ek dit Kafeetjie op die hoekie het ‘n rooi sinkdak Die mure is vol advertensies geplak Drink ‘n Coca-Cola, rook Springbok tabak En buite in die son daar lê ‘n slapende brak Die Kogmanskloof, die Outiniquas Wit lê die sneeu op die Tradoupas So krom soos die nekkie van ‘n kalbaspyp En stadig word die brandewyn druiwe ryp Montagu-u-u-u-u-u-u… ek drink jou muskadel Ek sit hier op my rusbank, my voete op ‘n springbokvel Die Klein Karoo … Of ‘n Kannaland Die son steek die Langeberge aan die brand
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни David Kramer
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


