
en dis rof op sy skof da innie stof warm onnergrond en dis ongesond ma die myn betaal en sy maag is lekker rond en hy haal hope en hope en hope grond op n lang diep gat op die myn uit hulle se hy like van gatkruip want hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne o hys n myner gatkruiper brannewyn dit is sy medisyne hys lekker tuis in die myn se huis vroulief is da innie kombuis en ou wagter blaf agter innie yard en die wasgoed hang n boog aanie draad want hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne o hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne een liter brannewyn n twee liter coke n drie liter ford en n vier liter vrou vyf snotneus kinners en agter onthou hy moet overtime werk om by te hou want hys n myner gatkruiper brannewyn dit is sy medisyne o hys n myner gatkruiper die brannwyn dit is sy medisyne saterdag middag dis rugby tyd al sy dik pelle kom rugby kyk hulle hou die tv deur die rook dop hulle suip hulle bier en breek winde op want hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne o hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne maar hierdie gatkruipers van die aarde ons weet en ons waardeer hulle waarde in die oggend moet hy onnergrond gaan maar vanaand gaan hy sy vrou en die brannewyn slaan want hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne want hys n myner gatkruiper die brannewyne dis sy medisyne o hys n myner gatkruiper die brannewyn dit is sy medisyne o hys n myner gatkruiper die brannewyne dis sy medisyne ja daai brannewyne dis sy medisyne hy na sy buurman en sy skelm se medisyne
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891