
Ons moes ‘n plan beraam voor ons weer in mekaar weg raak Ons was moeg gedans 14 dae al laas geslaap En die shit moet stop, ons is net te crazy saam Almal se tyd raak op, darem het ons vir ‘n tyd bestaan Onthou jy toe ons harte vol was, onthou jy toe ons liefde vol was Jy is die mooiste ding, die mooiste ding waar oor ek kan sing Onthou jy nog die zaap swaai, onthou jy nog die vis braai En onthou jy my, ek wonder soms waar is jy Waar is jy, waar is jy Waar is jy, waar is jy Kan jy onthou hoe alles voorheen was Kan jy nog onthou hoe alles voorheen was (Alles is amazing) (Die wêreld was ons sin) Die wêreld was… Waar is jy, waar is jy Waar is jy, waar is jy (Alles is amazing) (Die wêreld was ons sin) Waar is jy, waar is jy Waar is jy, waar is jy
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891