
Verskoon my en hierdie siniese stemtoon Daar’s iets wat my al vir ‘n tyd lank pla Ek kan net nie my vinger daarop sit nie Dit is net ‘n vals suspisie, alles is tydelik En alles gaan uiteindelik oor warm winde Wat die winter kan weg waai. Ek glo die beste lê nog vir ons voor O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Daar was ‘n tyd toe musiek nog vir ons heilig was En toe die dwelms nog besonders was en toe jou vriende nog verstaanbaar was O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Enige iets vir ‘n glimlag al doen ek dit oor en oor Want niks anders maak sin nie, oorlewing was Redelik maklik sover en net ‘n vonk is nodig Om alles wat ons doen en is af te brand Niks anders maak sin nie Daar was ‘n tyd toe musiek nog vir ons heilig was En toe die dwelms nog besonders was en toe jou vriende nog verstaanbaar was O my liefie jy moes jou hart vroëer toemaak Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword? Wat het van ons geword?
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Van Coke Kartel
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

