
Liefde is blind Liefde verdien Meer as die beeld Wat die oog ons laat sien Liefde is mooi Dit het geen prys Al het ons niks Het jy vir my gewys Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies ‘n Liefde soos die Vir beter het Twee harte oop Vir ewig saam Dit aan mekaar beloof Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies ‘n Liefde soos die Wat stukkies op sal tel As jy voel jy’s gebreek Wat jou vang voor jy val Die vlerke vir jou wees Met hart en mond sweer ek Om net vir jou te leef Myself te gee Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Ons sal dit Nooit weer kry nie Ons sal dit Nooit weer kry nie Liefde soos die Sal ons nie Van mekaar kan skei nie Liefde soos die Sal ons Nooit ooit weer kry nie Sterker Weet ek Ons twee saam is beter Oor en oor Weer van voor Sal ek kies ‘n Liefde soos die
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,446

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891