
Wat is dit as ek net terug dink aan jou Dinge wat in jou gedagtes dwaal Hoe weet jy waar ek was Was jy daar soek jy my Ek mis jou maar ek laat jou vry Baby luister net vir ‘n oomblik Na jouself en die dinge wat jy sê Niks maak sin nie maar dit maak my seer As jy wou, kon ons alles gekeer het Want ek onthou daardie nag Toe ek my hart vir jou wys En ek onthou daardie dag Toe ons paaie kruis Die dinge wat jy gesê het Die kyk wat jy my gegee het Alles is verby maar ek onthou Liefde is nie altyd genoeg nie Weet jy jy’t dit aan my bewys Nou’s ons uit jy is ver van my Niks is reg want jy is weg As ek jou net weer kon soen Toe ek ‘n kind was het ek gedroom van meisies soos jy En die kind in my hou nog aan Nou’s ons uit, jy’s weg van my Niks is reg jy is weg Kan ek jou nog net een keer soen
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Nicholis Louw
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


