
O ek verlang na jou want jy is ver van my Jy is ver van my ek klop aan jou hart Ja ek droom van jou maar jy is ver van my Jy is ver van my ek klop aan jou hart Die winde waai vanaand hier deur my hart Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap My koffie is koud en bitter beskuit is hard En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat Maar ek voel alweer die winter in my hart Die myle en die draaie is in my pad Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê En sonder om te droom, wil ek sê
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Nicholis Louw
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


