
Maybe as ek jou mind kan change Maybe is jy weer lief vir my Maybe as jy my WhatsApp kry Maar ek scheme jy’t dalk ma net 'n slegte sein Somtyds wil my kar nie start Somtyds is my rent te laat Somtyds decline die bank my kaart Maar ek scheme dis dalk ma net 'n slegte jaar My pa’t gesê: «Life's tough» Ons almal stap 'n pad, jy sal maar net die punches moet vat Alles, alles gaan okay wees as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P. K gee, staan op gooi dop en try maar weer Want alles, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees Nou’s daar manne wat my plaas wil gaps My vrou is weg saam met 'n Engels man Van bottel wyn na goedkoop papsak Dog ek’s okay maar daar’s 'n brief van SARS af My ouers dink ek’s in my derde jaar Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar Teveel karaoke by die bar En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar My ma’t gesê: «Life's tough» So stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P. K gee, staan op gooi dop en try maar weer Want alles, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees So lyk my Vodacom se sein was okay (okay) So jy’t elke liewe WhatsApp gekry (okay) Ek wag nog vir my lucky day Yea en ek rol maar met die punches (rol met die punches) Maryke, heartbreaker Ryk man getrou, het gedog jy was myne Nooit klaar geswot, nous pa platsak En ek rol maar met die punches (rol met die punches) Rol met die punches Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P. K gee (dan klap ons nog 'n KWV!) Want alles, alles gaan okay wees as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P. K gee, staan op gooi dop en try maar weer Want alles, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Hey jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Loki Rothman
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

