
Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy vir my Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag Oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my Eendag lankgelede in my drome Was daar 'n girl soos jy En sy was ver te mooi vir my Daar was 'n eiland Vol meisies in bikinis en almal Lyk soos jy en dit was ver te veel vir my Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy vir my Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag Oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my Eendag op 'n reëndag ons alleendag Dit was net ek en jy Ons het mekaar in 'n droom gekry Daar was 'n eiland vol kinders By dosyne en almal lyk soos jy En dit was mooier as mooi vir my Kaptein ek wens jy wil my hoor Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy vir my Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag Oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy vir my Kaptein — span die seile Kaptein — sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag Oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my Sy wag vir my
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Kurt Darren
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891

