Die Blonde Matroos

Die Blonde Matroos

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer —
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Песен-НИКИ

Загрузка...

Другие песни Jim Reeves

Все песни →

Похожие песни