Daar Doer in Die Bosveld

Daar Doer in Die Bosveld

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar’s rus vir my
Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby
Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar’s rus vir my
Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby

Песен-НИКИ

Загрузка...

Другие песни Jim Reeves

Все песни →

Похожие песни