
Ons almal weet dit was ‘n snaakse jaar ‘n Snaakse tyd, ons almal is gebreek Die Here weet as ek dit kon terug vat Sou ek maar ek kan nie Ek is jammer ek het jou seer gemaak Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak Jy verdien dit nie Ek hoop hierdie song vind jou Dat jy weet ek skryf dit net vir jou Want ek verdien jou nie Ek verdien jou nie Ek weet dit is seker te laat Al sê hul dis nooit te laat nie, ons probeer steeds Die hemel weet niemand is perfek nie Nie ek is nie en jy is ook nie Ek is jammer ek het jou seer gemaak Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak Jy verdien dit nie Ek hoop hierdie song vind jou Dat jy weet ek skryf dit net vir jou Want ek verdien jou nie Ek verdien jou nie Elke outjie het sy foutjie en ons weet dit tog En ek het my self vergewe maar ek voel dit nog Al is dit in die verlede voel ek steeds Voel ek steeds Jammer ek het jou seer gemaak Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak Jy verdien dit nie Ek is jammer ek het jou seer gemaak Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak Jy verdien dit nie Ek hoop hierdie song vind jou Dat jy weet ek skryf dit net vir jou Want ek verdien jou nie Ek verdien jou nie
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891