
Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons maak Afrikaans weer groot. (x4) Yo! Dis al 'n lang pad coming Machine guns humming Jack Parow bra keeps the steam train running Top van die turnbuckle Rap met’n duk hakkel Rym lat die stoom styg Brand soos 'n boom vakkel Pak net die groot sakke Hoog in die hoë takke Prop vol woema Hang met die groot hakke Klap die bekke Groot oop deur die voortande Groot planne Smaak net poppies met groot kanne Wanneer word almal nou at last fokken wakker Wanneer skop wallems laat in die shopping rakke Los die kakke hang saam die lekker enes Drop die attitude Jack het 'n lekker penis Ag nee dis mos nou glad nie fokken lekker nie Kan Jack’ie net ophou vloek op sy track’e nie Nee nooit never ever to fokken clever Pop die Escort in eerste in fokken rewwe Heaven baby it’s just a heart beat away And I can take you there as jy wil kaart skiet met my Dis waar ek my kry, dis te laat vir my Niemand kan my red nie pop dis klaar praat verby Maar ek stoot steeds voorentoe Brand nog brûe toe Bad fokken attitude Bel my as jy pille soek Bedaar gewaar hier wys dit wat die fokken ware slat Parow is back to poep fokken borrels in jou ma se bad Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons maak Afrikaans weer groot. (x4) Fok 'is 'n fokop Spoeg met 'n bokkop Spring as ek op pop Lat jou fokken kop klop Spin soos 'n sikloon, my styl’s fokken siek oom Koning van «hier kak die nuwe afrikaans ikoon» So fok CDs brand Brand jou fokken woordeboek en luister na my CD As jy nuwe woorde soek Spring soos 'n koringkriek Poppies om my horing It gee tannies rumatiek As ek soos 'n doring stiek Up off the voorstoep Straigt af die straat af Fresh like fokken hape Nice like jou ma maak Bite like a bulldog Klaps likes a thunderbolt Jump like a bullfrog Sweet like a honeypot Too big for my broekies Too small to really give a fuck Finger fucking groupies While their boyfriends sit and handeklap I’m done with caring; people just fuck around So stop fokken staring Still rap like I’m underground This is mos the new shit Dis mos die ander klank Full of Vim and Vigor Dis kak los jou vingers nat Straight out the suburbs Top van die middel klas I’m back again ma se kind To make your base binne blaas Inderdaad Fokken vlieg soos Superman Race like Super Van Boo it’s the boogy-man Ooh-ooh-ooh Fokken stoksiel alleen Almal vra altyd waars my kop fokken heen Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons maak Afrikaans weer groot. (x4) Yo! Dis die agt been seekat Terug met meer kak Klim in en vat vas Vyf as die beer klap Haak like a fishhook Klap soos 'n bitch moet Kinders hang net aan my fokken lips cuz I speak goed Kak fokken sexy Super fantastic Klap more fokken moves than Strictly Come Dancing Don’t you judge me I’m always fokken hungry Vet fokken maag want the kinders still love me Wen elke hindernis Maak al die kinders lus The real fokken deal Maak self die willes lus Kak fokken tight, stuck together like superglue Meer fanatics op my pages, fokken super bru Die lone gun slinger Rou rym flinger Old time swinger Stone cold killer So staan fokken reg Get ready for lift off En se vir al die critics fokken Parow se POES off! Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons maak Afrikaans weer groot. (x4)
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Jack Parow
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,445

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,979

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



