
Elke mens het 'n storie Elke mens het seer Ek was al heel verlore in die wind en donker weer My wildernis was groot en my beursie leeg Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet Waarvandaan ek kom en al’s wat ek nou weet In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur 'N Dissipel by jou vote deur jou skoonheid meegsleur Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en Breed die lig in al my donker die een wat my vergeef Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo Who who who Who who who Who who who Who who who Who who who Who who who Who who who Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur 'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur 'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo Whoa whoa whoa
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Elvis Blue
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



