
Veronderstel ek word spyt En dis als verniet 'n Beroerte wag op my As ek kon kies sou ek niks besluit En ek sou dit kies Sonder om my oë toe te knyp Waar’s jy dan Dis waar: jy gaan Bitter min Bitter mooi Sonder trane Jou hoofstuk voltooi En in die nare kaskenade Gly jy net verby (2x) Die aardbol respireer Die oseaan Tot in vervelens al Na mekaar gestaar Blou in die gesig Lig in die broek Hart, hard op soek Waar’s jy dan Dis waar: jy gaan Bitter min Bitter mooi Sonder trane Jou hoofstuk voltooi En in die nare kaskenade Gly jy net verby Verveelde ure onder die Afrikason Oranje pakke afgeëts in heuwel Die snelweg wat blom En bitter min Bitter mooi Sonder trane Jou hoofstuk voltooi En in die nare kaskenade Gly jy net verby (4x)
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891