
daar oorkant by n tafel sit n rooikop met n jafel en die meisie kyk die hele aand na my sy knip vir my haar ogies en als lyk baie logies daardie rooikop lus is om met my te vry ek voel soos nooit tevore want die rooikop is gebore met n lyfie soos n uurglas hiers my kans sy stuur vir m n briefie sy skryf syt hom nie lief nie dit net met my wat sy vanaand wil dans vat my bokkie vat my vas — o vat my vas vat my hemp en vat my das — o vat my vas trek my nader as jy fluister en ek sal heeltyd na jou luister ek sal doen wat jy my vra — o vat my vas al die antwoorde is ja — o vat my vas vat my bokkie vat my vas vat my bokkie vat my vas sy stap toe na my stoel as jy weet wat ek bedoel dan hoef ek eintlik verder niks vir jou te se nie sy gryp my aan my arm daai rooikop was so warm sy vra my of ek haar nie ook wil he nie vat my bokkie vat my vas — o vat my vas vat my hemp en vat my das — o vat my vas trek my nader as jy fluister en ek sal heel tyd na jou luister ek sal doen wat jy my vra — o vat my vas al die antwoorde is ja — o vat my vas vat my bokkie vat my vas vat my bokkie vat my vas daar oorkant by n tafel sit n rooikop met n jafel maar my eie meisie kyk al skeef na my syt vlamme in haar ogies en als lyk baie logies dat ek glad nie vir die rooikop gaan vry vat my bokkie vat my vas — o vat my vas vat my hemp en vat my das — o vat my vas trek my nader as jy fluister en ek sal heel tyd na jou luister ek sal doen wat jy my vra -o vat my vas al die antwoorde is ja — o vat my vas vat my bokkie vat my vas vat my bokkie vat my vas vat my bokkie vat my vas vat my bokkie vat my vas
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Die Campbells
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891



