Ons Verheerlik U

Ons Verheerlik U

Heer oor ons
Sterke God
Ons Koning
Daar’s niemand soos U
Magtige God
Regverdige
Heilige Heer
Daar’s niemand soos U
Ons verhef U Naam
U’s waardig van ons lof en eer en
Nou as een
Lig ons ons hande
Om U te eer
Ons Loof en prys U Naam
Ons verheerlik U
Verheerlik U Heer
Om U te eer
Ons Loof en Prys U Naam
Ons verheerlik U
Ons leef om U te Loof
Heer oor ons
Sterke God
Ons Koning
Daar‘s niemand soos U
Magtige God
Regverdige
Heilige God
Daar’s niemand soos U
Ge-trou-e God
U vergesel ons op die reis en
Nou as een
Lig ons ons hande
Om U te eer
Ons Loof en prys U Naam
Ons verheerlik U
Verheerlik U Heer
Om U te eer
Ons Loof en prys U Naam
Ons verheerlik U
Ons leef om U te
Om U te eer
Ons Loof en prys U Naam
Ons Verheerlik U
Verheerlik U Heer
Om U te eer
Ons Loof en prys U Namm
Ons Verheerlik U
Ons leef om U te Loof
Ons leef om U te Loof

Песен-НИКИ

Загрузка...

Другие песни Congress MusicFactory

Все песни →

Похожие песни