
As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; As die tweeling en die kreef Kotteljons oor Beaufort-Wes En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet Ruik jy katbos en kambro As dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind Vanaand Ruik jy katbos en kambro As dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind Vanaand, hier vanaand In die môre as dit blou word En die amber wolke roer as die son sy eerste lig Oor die bitterboela stoot; As die trein by Noupoort fluit En dit wegraak in die wind En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant Ruik jy katbos en kambro As dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind Vanaand Ruik jy katbos en ruik jy kambro As dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind Vanaand, hier vanaand Ruik jy katbos en ruik jy kambro As dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind Vanaand Ruik jy katbos en ruik jy kambro As dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind Vanaand, by my vanaand
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891