
informasie is deursigtig soos die water in jou whisky feeling lekker frisky, die hoofweg is binêre kom ons sit en kyk hoe al die eens die nulle bêre «sies maar jy’s suggestief! ek gaan 'n complaint maak: lirieke eksplisiet, kodes geknoop in vuil taal» 's reg, jy mag ma', ek’s aan die brand soos magma die uitsendingklagteskommissie in my rugsak ek glo in die media — ek benodig die illusie elke woordjie is 'n pixel, elke oog 'n televisie kyk nie regtig nuus nie, maar ek weet mos genoeg: ek weet wie ek moet lek en op wie moet ek spoeg vergruis die berugte vermorsel die valse inligting miskien is dit tyd vir die system to get a good taste of its own medicine o, weet jy rerig? vat jou goed en trek Ferreira jy’t heeltemal misgetweet, voetsek Van der Merwe 'n digitale misverstand — the screen might be on but nobody’s home, phantom vibration syndrome information overload, the beach ball is spinning through blue screens of death, the system is winning I just cannot deal! chill man, jy raas kyk 'n tutorial — gedra jou soos 'n baas skerm maak my wakker, skerm 9 to 5 skerm in die aande, skerm to survive kerm in die donker, share it on a screen like, like, like, like, voer my dopamien dis 'n hele generasie waaroor ek my ontferm maar vanaand sien ek net my eie gesig in die skerm vergruis die berugte vermorsel die valse inligting miskien is dit tyd vir die system to get a good taste of its own medicine maak oogkontak met die sidderende skermoppervlak
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Bittereinder
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891
