
O kind, is daar iets wat jy wil sê? Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure Bou jy weer huisies by die bure Gooi jy klippies teen die mure Skop vas, tel jou kop op as jy praat O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie Trap jy spore van jou eie Moenie huiwer om te vra nie Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie Ook nie geld wat geluk gaan koop nie As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla Trek los, luister hardop na goeie raad O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar Dat ek my raad aan jou kan openbaar Hou jou naaste aan jou sy Luister na wysheid wat jy kry Geniet die nou Laat jou hart op God vertrou O kind, stof jou rakke af Moenie kla nie Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel Gooi jou drome in 'n tas En trek die skoen aan wat jou pas Vertrek op die ritme van jou hart Trek los, luister hardop na goeie raad O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar Dat ek my raad aan jou kan openbaar Hou jou naaste aan jou sy Luister na wysheid wat jy kry Geniet die nou Laat jou hart op God vertrou O kind, na na na O kind, na na na O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar O kind, daar’s genade jy hoef nie te vrees nie Pas jou hart net op Gun jouself genot Moenie kneus nie Kyk uit, want ek hou jou fyn dop
Песен-НИКИ
Загрузка...
Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,448

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891