
Met jou rug teen die muur En die kranse van bo En die toorende reen, wat nat nat woed Gly ons heen en weer tussen donder en branders En branders breek teen die hawe muur Dis n bottel sonder prop En branders breek teen die hawe muur 'N Bottel sonder prop Vergeet ons hier, vergeet ons hier En die vlae van wind En die vlae van weer In n vissersdorp, met rooi dak en 4 muur Platespeler bring nuwe genot uit n ou melodiee Roman x 9 Dis n bottel sonder prop En brandrs breek teen die hawe muur 'N Bottel sondr prop Vergeet ons hier, teen die hawe muur Bottel sonder prop En branders breek teen die hawe muur 'N Bottel sonder prop Vergeet ons hier, vergeet ons hier Dit is storms soos die Wat baie laat bid En dis 'n aand soos vannaand where living ain’t easy Maar veiligheid bloei uit 'n gloed van n kaggel En dis 'n aand soos vannaand waar branders breek uit 'n hawe muur En dis 'n bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier Bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier Vergeet ons hier, vergeet ons hier
Песен-НИКИ
Загрузка...
Другие песни Arno Carstens
Все песни →Похожие песни

Бигасс
SODA LUV
Ничего личного
Русский рэп201975,449

Бандана
Платина
РНБ КЛУБ
Русский рэп201859,980

Свадебное путешествие
Александр Буйнов
Острова любви
Русская эстрада199954,906

Каспий жағалауы
Azamat
Поп200134,438

Шпилька-каблучок
Лолита
Анатомия
Русская эстрада201433,308

Девочка 2D
Dead Rave
Singles 15-17
Русский рэп201828,891


